Naam: :   gilene
Jou stad of dorp: :   middelburg
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   gilene@cellc.blackberry.com
Kommentaar: :   dit si baie oulik
Naam: :   christina mushelenga
Jou stad of dorp: :   swakopmund, namibia
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   indilamushelenga@gmail.com
Kommentaar: :   pragtig!
Naam: :   hanneke
Jou stad of dorp: :   trawal
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   godrules@mylan.co.za
Kommentaar: :   M - My I - Inligting E - en L - lesse I - is E - eerste S - soek T - Trefslag & Tops R - Reken, O - ons N - nasie K - kan!!!!
Naam: :   hanneke
Jou stad of dorp: :   trawal
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   godrules@mylan.co.za
Kommentaar: :   WOW!!!!!!!!!!!!! Hoe se n mens dankie vir son n alles-in-een handboek. Dit nog nie dieselfde as om biblioteek toe te gaan en boeke te blaai nie, maar die gerief, want die biblioteek is ver van ons af en boeta onthou altyd op nr 99 van sy take. VERSKRIKLIK
Naam: :   Rita Nel
Jou stad of dorp: :   Sutherland
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   
Kommentaar: :   Mieliestronk is n eindelose bron van inligting oor amper enigiets onder die son.Ek gaan byna elke dag op die webblad in. Baie dankie.
Naam: :   MARLIZE
Jou stad of dorp: :   TZANEEN
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   mjordaan@nttgroup.co.za
Kommentaar: :   JAMMER OM TE PLA, SUKKEL MAAR NOG OM DIE PROGRAM TE LEER, WIL NET WEET AS EK VIR MY KIND N UITLEG EN VOORBELD VAN N SPYSKAART MOET KRY, ONDER WAT EN HOE SOEK EK DIT? ASB
Naam: :   willie
Jou stad of dorp: :   pretoria
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   wkleingeld@yahoo.com
Kommentaar: :   baie goeie lees inhoud.
Naam: :   Suzann Beukes
Jou stad of dorp: :   Malmesbury
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   
Kommentaar: :   n Mens kry altyd die inligting wat jy nodig het!! Dankie vir die goeie website.
Naam: :   Rina Mostert
Jou stad of dorp: :   Ladysmith KZN
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   rina@eecoh.co.za
Kommentaar: :   Julle is n baie interesante web werf. Ek lag lekker en wil om die volgende hoek weer loer wat anders daar is. Het jul vannaand ontdek wyl ek rondgekrap het en ja die eg afrikaanse humor is puik. Julle laat my nogals dink aan 7de laan en dit is goed georga
Naam: :   David Visagie
Jou stad of dorp: :   Muizenberg
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   davidvisagie@hotmail.com
Kommentaar: :   Uitstekende webwerf.Alles wat jy nodig het om Afrikaans te doen. Regtig indrukwekkend.
Naam: :   Amelia Gouws
Jou stad of dorp: :   Despatch
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   amelia.gouws@hotmail.co.za
Kommentaar: :   Beste webblad wat ek nog gesien het. Beste en interessante artikels! Uiteensetting is fantasties en mens kan net nie ophou lees nie!!!
Naam: :   Jessica Parker
Jou stad of dorp: :   
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   
Kommentaar: :   Baie goed! Ek het al baie take met Mieliestronk gedoen!
Naam: :   melissa cloete
Jou stad of dorp: :   klawer(kapel)
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   
Kommentaar: :   Dit is lekker om op mieliestronk te wees want jy leer nie net iets nuut elke dag nie maar jy lag ook baie vir die grappies.
Naam: :   WENDY LE ROUX
Jou stad of dorp: :   RANDFONTEIN
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   lerouxwendy1@gmail.com
Kommentaar: :   DIT IS N FANTASTIESE REKENAAR WEBWERF.EK KRY GEWOONLIK INLIGTING HIER VIR MY SEUNTJIE MAAR EK GAAN LEES OOK SO DEUR AL IS HY NIE BY MY NIE DIS LEKKER OM VAN DINGE HIER TE LEES EN EK VERTEL VAN ALMAL VAN DIE PROGRAM AL MY VRIENDINNE GEBRUIK DIT AL JULLE IS
Naam: :   Positief
Jou stad of dorp: :   Johannesburg
Jou e-pos-adres (as jy dit wil verskaf): :   
Kommentaar: :   Daar sal altyd iemand wees wat fout vind, (n dr*l in die drinkwater). As jy nie hiervan hou nie, bly weg. So maklik soos dit. Baie dankie en geluk, fantastiese webwerf.
   Next 15
Return to Web Site | Sign Guestbook